1
GENESIS 16:13
Nuwe Lewende Vertaling
Van toe af het Hagar die HERE wat met haar gepraat het, genoem “die God wat my sien”, want sy het gesê: “Ek het die Een gesien wat my gesien het!”
Compare
GENESIS 16:13ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
2
GENESIS 16:11
Die engel van die HERE sê toe weer vir haar: “Jy is nou swanger met ’n seun wat jy in die wêreld gaan bring. Jy moet hom Ismael noem, want die HERE het jou noodkreet gehoor.
GENESIS 16:11ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
3
GENESIS 16:12
Hierdie seun van jou sal ’n wilde mens wees, soos ’n wildedonkie. Hy sal teen almal wees en almal sal teen hom wees. Hy sal in konflik lewe met sy broers.”
GENESIS 16:12ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
Home
ਬਾਈਬਲ
Plans
ਵੀਡੀਓ