1
GENESIS 15:6
Nuwe Lewende Vertaling
Abram het op die HERE vertrou en die HERE het hom as regverdig gereken.
Compare
GENESIS 15:6ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
2
GENESIS 15:1
Daarna het die HERE in ’n visioen aan Abram verskyn en vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, Abram, want Ek sal jou beskerm en jou beloning sal groot wees.”
GENESIS 15:1ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
3
GENESIS 15:5
Daarop neem die HERE Abram na buite toe en sê: “Kyk op na die naghemel en tel die sterre. Kan jy hulle tel? Net so baie sal jou nageslag wees!”
GENESIS 15:5ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
4
GENESIS 15:4
Toe sê die HERE vir hom: “Nee, hy sal nie jou erfgenaam word nie. Jy sal ’n seun van jou eie hê wat al die besittings wat Ek jou gee, sal erf.”
GENESIS 15:4ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
5
GENESIS 15:13
Toe sê die HERE vir Abram: “Weet verseker dat jou afstammelinge vreemdelinge in ’n vreemde land sal wees. Hulle sal 400 jaar lank as slawe verdruk word.
GENESIS 15:13ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
6
GENESIS 15:2
Maar Abram het geantwoord: “Oppermagtige HERE, wat beteken al u seëninge as ek nie eers ’n seun het nie? Daarom sal Eliëser van Damaskus my erfgenaam word.
GENESIS 15:2ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
7
GENESIS 15:18
So het die HERE daardie dag ’n verbond met Abram gemaak en gesê: “Ek het hierdie land vir jou nageslag gegee, vanaf die Egiptespruit tot by die groot Eufraatrivier.
GENESIS 15:18ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
8
GENESIS 15:16
Vier geslagte ná jou, wanneer die sonde van die Amoriete ryp geword het vir oordeel, sal jou nageslag terugkom na hierdie land toe.”
GENESIS 15:16ਪੜਚੋਲ ਕਰੋ
Home
ਬਾਈਬਲ
Plans
ਵੀਡੀਓ