Handelinge 5:38-39
Handelinge 5:38-39 CAB23
En nou sê Ek vir julle: Weerhou julle van hierdie manne en laat hulle staan; want as hierdie raad of hierdie werk van mense is, sal dit tot niet kom. Maar as dit van God is, kan julle dit nie omverwerp nie; dat julle miskien ook bevind word om teen God te veg.