1
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:38
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Toe sê Petrus vir hulle: Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.
Compare
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:38 ખોજ કરો
2
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:42
En hulle het volhard in die leer van die apostels en die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede.
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:42 ખોજ કરો
3
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:4
En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:4 ખોજ કરો
4
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:2-4
En skielik het daar 'n geluid uit die hemel gekom soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. En daar het aan hulle verskyn gesplete tonge soos van vuur, en dit het op elkeen van hulle gesit. En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:2-4 ખોજ કરો
5
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:46-47
En hulle het elke dag eendragtig in die tempel voortgegaan en van huis tot huis brood gebreek en hulle vleis geëet met blydskap en opregtheid van hart, God loof en guns hê by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered moes word.
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:46-47 ખોજ કરો
6
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:17
En dit sal gebeur in die laaste dae, spreek God, Ek sal van my Gees uitstort op alle vlees; en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongmanne sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom.
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:17 ખોજ કરો
7
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:44-45
En almal wat gelowig was, was saam en het alles gemeen; en hulle besittings en goed verkoop en dit aan almal verdeel, soos elkeen nodig gehad het.
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:44-45 ખોજ કરો
8
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:21
En dit sal gebeur dat elkeen wat die Naam van die Here aanroep, gered sal word.
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:21 ખોજ કરો
9
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:20
Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat daardie groot en merkwaardige dag van die Here kom.
Handelinge Handelinge van die Apostels 2:20 ખોજ કરો
હોમ
બાઇબલ
યોજનાઓ
વિડિઓઝ