PSALMS 92:12-13
PSALMS 92:12-13 AFR53
En my oog sien met welgevalle neer op die wat my voorlê, my ore hoor van die wat teen my as kwaaddoeners opstaan. Die regverdige sal groei soos 'n palmboom; hy sal opgroei soos 'n seder op die Líbanon.