Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

DIE OPENBARING 14:13

DIE OPENBARING 14:13 AFR83

Toe het ek 'n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf op! Geseënd is dié wat van nou af in die Here sterwe.” “Ja,” sê die Gees, “hulle sal rus van hulle arbeid, want alles wat hulle gedoen het, volg hulle.”