Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Psalms 82:6

Psalms 82:6 DB

Ek het wel gesê: Julle kan baie spesiale dinge doen, soos gode. Julle is seuns van die Allerhoogste. God, wat die belangrikste van die belangrikstes is, het julle gemaak. Julle is vir Hom soos kinders.