Psalms 81:13-14
Psalms 81:13-14 DB
Ek het hulle toe gelos sodat hulle hulle eie pad kon loop. Ek het hulle ’n kans gegee om hulle sin te kry. Ag, as my kinders maar net na My wou luister en doen wat Ek vra!