1
DIE OPENBARING 21:4
Afrikaans 1983
Hy sal al die trane van hulle oë afdroog. Die dood sal daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn sal daar nie meer wees nie. Die dinge van vroeër het verbygegaan.”
Comparar
Explorar DIE OPENBARING 21:4
2
DIE OPENBARING 21:5
Toe sê Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak alles nuut.” En daarna sê Hy: “Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar.”
Explorar DIE OPENBARING 21:5
3
DIE OPENBARING 21:3
Toe het ek 'n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk, die woonplek van God is nou by die mense. Hy sal by hulle bly; hulle sal sy volke wees, en God self sal by hulle wees as hulle God.
Explorar DIE OPENBARING 21:3
4
DIE OPENBARING 21:6
Verder sê Hy vir my: “Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet.
Explorar DIE OPENBARING 21:6
5
DIE OPENBARING 21:7
Elkeen wat die oorwinning behaal, sal dit alles kry, en Ek sal sy God wees, en hy sal my seun wees.
Explorar DIE OPENBARING 21:7
6
DIE OPENBARING 21:8
“Maar dié wat bang en ontrou geword het, die losbandiges, moordenaars en onsedelikes, bedrieërs en afgodsdienaars en al die leuenaars, hulle lot is die poel wat met vuur en swael brand, dit is die tweede dood.”
Explorar DIE OPENBARING 21:8
7
DIE OPENBARING 21:1
Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het nie meer bestaan nie.
Explorar DIE OPENBARING 21:1
8
DIE OPENBARING 21:2
En ek het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel uit sien afkom. Die stad was gereed soos 'n bruid wat vir haar man versier is.
Explorar DIE OPENBARING 21:2
9
DIE OPENBARING 21:23-24
Die stad het nie die son en die maan nodig om hom te verlig nie, want die heerlikheid van God het hom verlig, en die Lam is sy lamp. Die nasies sal in die stad se lig lewe, en die konings van die aarde verleen luister daaraan.
Explorar DIE OPENBARING 21:23-24
Inicio
Biblia
Planes
Videos