1
DIE OPENBARING 1:8
Afrikaans 1983
AFR83
“Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.
Comparar
Explorar DIE OPENBARING 1:8
2
DIE OPENBARING 1:18
die Lewende. Ek was dood en, kyk, Ek lewe tot in alle ewigheid; en Ek het die sleutels van die dood en die doderyk.
Explorar DIE OPENBARING 1:18
3
DIE OPENBARING 1:3
Geseënd is die een wat die woorde van hierdie profesie lees, en die mense wat dit hoor en wat ter harte neem wat daarin geskrywe staan, want die eindtyd is naby.
Explorar DIE OPENBARING 1:3
4
DIE OPENBARING 1:17
Toe ek Hom sien, het ek by sy voete neergeval en bly lê soos een wat dood is. Hy het toe met sy regterhand aan my gevat en vir my gesê: “Moenie bang wees nie, dit is Ek, die Eerste en die Laaste
Explorar DIE OPENBARING 1:17
5
DIE OPENBARING 1:7
Kyk, Hy kom met die wolke, en al die mense sal Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het; en al die volke van die aarde sal oor Hom in selfverwyt weeklaag. Ja, dit is seker!
Explorar DIE OPENBARING 1:7
Inicio
Biblia
Planes
Videos