1
1 TESSALONISENSE 5:16-18
Afrikaans 1983
Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.
Comparar
Explorar 1 TESSALONISENSE 5:16-18
2
1 TESSALONISENSE 5:23-24
Mag God, wat vrede gee, julle volkome aan Hom toegewyd maak en julle geheel en al, na gees, siel en liggaam, so bewaar dat julle onberispelik sal wees wanneer ons Here Jesus Christus weer kom! Hy sal dit ook doen, want Hy wat julle roep, is getrou.
Explorar 1 TESSALONISENSE 5:23-24
3
1 TESSALONISENSE 5:15
Sorg dat niemand 'n ander mens kwaad vir kwaad vergeld nie. Beywer julle liewer altyd vir die belange van julle medegelowiges en van alle mense.
Explorar 1 TESSALONISENSE 5:15
4
1 TESSALONISENSE 5:11
Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen.
Explorar 1 TESSALONISENSE 5:11
5
1 TESSALONISENSE 5:14
Ons druk julle dit op die hart, broers: Wys die leeglêers onder julle tereg, praat die kleinmoediges moed in, help die swakkes, wees met almal geduldig.
Explorar 1 TESSALONISENSE 5:14
6
1 TESSALONISENSE 5:9
God het ons tog nie bestem om gestraf te word nie, maar om deur ons Here Jesus Christus verlos te word.
Explorar 1 TESSALONISENSE 5:9
7
1 TESSALONISENSE 5:5
Julle is tog almal mense van die lig, mense van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.
Explorar 1 TESSALONISENSE 5:5
Inicio
Biblia
Planes
Videos