1
JESAJA 5:20
Afrikaans 1933/1953
Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter.
Comparar
Explorar JESAJA 5:20
2
JESAJA 5:21
Wee hulle wat in eie oë wys en na eie oordeel verstandig is.
Explorar JESAJA 5:21
3
JESAJA 5:13
Daarom gaan my volk in ballingskap weens gebrek aan kennis, en hulle aansienlikes word hongerlyers en hulle menigte versmag van dors.
Explorar JESAJA 5:13
Inicio
Biblia
Planes
Videos