1
SPREUKE 4:23
Nuwe Lewende Vertaling
Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.
Comparar
Explorar SPREUKE 4:23
2
SPREUKE 4:26
Merk jou pad vir jou duidelik af, dan sal jy seker wees waarheen jy gaan.
Explorar SPREUKE 4:26
3
SPREUKE 4:24
Moenie lelike dinge sê nie. Bly ver weg van lawwe praatjies.
Explorar SPREUKE 4:24
4
SPREUKE 4:7
Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry.
Explorar SPREUKE 4:7
5
SPREUKE 4:18-19
Die pad van die regverdiges is soos die lig met dagbreek. Dit word al helderder totdat die volle dag aanbreek. Die pad van die goddeloses is soos stikdonkerte. Hulle weet nie eers waaroor hulle gestruikel het nie.
Explorar SPREUKE 4:18-19
6
SPREUKE 4:6
Moet nooit afstand doen van die wysheid nie. Dit sal jou beskerm. As jy wysheid liefhet, sal dit jou beveilig.
Explorar SPREUKE 4:6
7
SPREUKE 4:13
Hou vas aan die reëls wat ek jou leer. Moet dit nie laat los nie. Bewaar dit, want dit verryk jou lewe.
Explorar SPREUKE 4:13
8
SPREUKE 4:14
Moenie dieselfde pad loop as goddelose mense nie. Bly weg van die pad van boosdoeners.
Explorar SPREUKE 4:14
9
SPREUKE 4:1
Kinders, luister na my! Gee aandag aan julle pa se vermaning. Slaan ag daarop sodat julle insig kan kry.
Explorar SPREUKE 4:1
Inicio
Biblia
Planes
Videos