PSALMS 91:2-3
PSALMS 91:2-3 AFR83
hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.” Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip hou en jou bewaar van dodelike siekte.