YouVersion Logo
Search Icon

SPREUKE 21:1-2

SPREUKE 21:1-2 AFR83

Die wil van die koning staan onder die gesag van die Here; soos 'n stroom water lei Hy dit soos Hy verkies. In sy eie oë is alles wat 'n mens doen, reg, maar die Here toets die gesindheid.

Free Reading Plans and Devotionals related to SPREUKE 21:1-2