SPREUKE 17:17-18
SPREUKE 17:17-18 AFR83
Op 'n vriend se liefde kan jy altyd reken; jou broer is daar met die oog op jou nood. Dit is 'n mens sonder insig wat borg staan, wat instaan vir die skuld van sy naaste.