SPREUKE 16:17-19
SPREUKE 16:17-19 AFR83
Opregte mense vermy die kwaad op hulle lewensweg; wie nougeset lewe, hou homself in die lewe. Op hoogmoed volg ondergang, op selfverheffing volg die val. Liewer eenvoud saam met nederiges as om saam met hoogmoediges van roof te lewe.