YouVersion Logo
Search Icon

EFESIËRS 4:25-26

EFESIËRS 4:25-26 AFR83

Noudat julle die valsheid afgelê het, moet julle onder mekaar die waarheid praat, want ons is lede van dieselfde liggaam. As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to EFESIËRS 4:25-26