1 TESSALONISENSE 5:18-20
1 TESSALONISENSE 5:18-20 AFR83
Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie. Moenie profesieë geringskat nie