1 PETRUS 1:24-25
1 PETRUS 1:24-25 AFR83
Die Skrif sê: “Die mens is soos gras, en al sy prag soos 'n veldblom; die gras verdor en die blom val af, maar die woord van die Here, dít bly vir ewig.”