YouVersion Logo
Search Icon

Esegiël 5:11

Esegiël 5:11 DB

“Ek sweer by Myself,” sê die Here, Esegiël se God, “dat Ek julle heeltemal van My af sal losmaak. Ek sal geen genade aan julle bewys nie omdat julle die plek waar Ek woon, vuil gemaak het met julle afskuwelike afgode en slegte dade.

Free Reading Plans and Devotionals related to Esegiël 5:11