YouVersion Logo
Search Icon

Psalms 134

134
1'n •Pelgrimslied.
Kom!
Prys die Here, julle almal,
diensknegte van die Here,
wat snags diens verrig
in die huis van die Here.
2Hef julle hande op na die heiligdom
en prys die Here.
3Mag die Here jou seën uit Sion,
Hy wat hemel en aarde gemaak het.

Currently Selected:

Psalms 134: AFR20

Highlight

Share

Copy

None

Want to have your highlights saved across all your devices? Sign up or sign in