YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 21:14

Jeremia 21:14 AFR20

Ek gaan van julle rekenskap eis ooreenkomstig die vrug van julle dade,” is die uitspraak van die HERE. “Ek gaan 'n vuur in haar bos aansteek, en dit sal alles rondom haar verteer.” ’ ”

Free Reading Plans and Devotionals related to Jeremia 21:14