YouVersion Logo
Search Icon

Prediker 9:11

Prediker 9:11 AFR20

Weer het ek onder die son gesien: Die wedloop is nie vir die vinniges en die oorlog is nie vir die krygshelde nie; brood is ook nie vir die wyses, rykdom is ook nie vir die verstandiges, en guns is ook nie vir die kenners nie; want tyd en toeval is bepalend vir hulle almal.