Ná hierdie dinge het ek gekyk en ek het 'n groot klomp mense gesien wat bymekaar is. Daar was so baie mense dat niemand hulle kon tel nie. Hulle het gekom uit al die lande, stamme, volke en tale. Hulle het gestaan voor God se troon en voor die Lam. Hulle het wit klere gedra en hulle het takke van palmbome in hulle hande gehad. Hulle het hard geskree en gesê: “Ons God sit op die troon, Hy en die Lam het oorwin!”
Read Openbaring 7
Share
Compare All Versions: Openbaring 7:9-10
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos