JOB 19:25-27
JOB 19:25-27 NLV
Maar ek, ek weet dat my Verlosser leef, en dat Hy aan die einde op die aarde sal staan. Nadat my liggaam vergaan het, sal ek persoonlik God sien! Ek sal Hom self sien. Ja, ek sal Hom sien met my eie oë. Dié gedagte oorweldig my!