1
Numeri 12:8
Die Bybel 2020-vertaling
Van aangesig tot aangesig praat Ek met hom, in 'n verskyning, nie in raaisels nie; die verskyningsvorm van die HERE sien hy. Waarom was julle dan nie bang om teen my dienskneg, Moses, uit te vaar nie?”
Compare
Explore Numeri 12:8
2
Numeri 12:3
Maar die man Moses was baie beskeie, meer as enige mens op aarde.
Explore Numeri 12:3
3
Numeri 12:6
het Hy gesê: “Luister nou na my woorde: “As daar 'n profeet onder julle is, sal Ek, die HERE, Myself in 'n visioen aan hom bekend maak; in 'n droom sal Ek met hom praat.
Explore Numeri 12:6
4
Numeri 12:7
Met my dienskneg Moses is dit anders. In my hele huishouding is hy betroubaar.
Explore Numeri 12:7
Home
Bible
Plans
Videos