1
Job 5:17-18
Die Bybel 2020-vertaling
“ Kyk, gelukkig is die mens vir wie God teregwys; die tugtiging van die Almagtige – moet dit nie verwerp nie! Want Hy is die een wat pyn veroorsaak, maar ook verbind, Hy verbrysel, maar sy hande genees ook.
Compare
Explore Job 5:17-18
2
Job 5:8-9
“Ek, daarenteen, sou God raadpleeg, aan God sou ek my saak voorlê, aan Hom wat groot en ondeurgrondelike dinge, ontelbare wonders, doen
Explore Job 5:8-9
3
Job 5:19
Uit ses benoudhede sal Hy jou red, in sewe sal boosheid jou nie aantas nie.
Explore Job 5:19
Home
Bible
Plans
Videos