YouVersion Logo
Search Icon

Job 5:17-18

Job 5:17-18 AFR20

“ Kyk, gelukkig is die mens vir wie God teregwys; die tugtiging van die Almagtige – moet dit nie verwerp nie! Want Hy is die een wat pyn veroorsaak, maar ook verbind, Hy verbrysel, maar sy hande genees ook.