1
Jakobus 4:7
Die Bybel 2020-vertaling
Onderwerp julle dus aan God. Weerstaan die Duiwel, dan sal hy van julle wegvlug.
Compare
Explore Jakobus 4:7
2
Jakobus 4:8
Nader tot God, dan sal Hy tot julle nader. Reinig julle hande, sondaars, en suiwer julle harte, dubbelhartiges!
Explore Jakobus 4:8
3
Jakobus 4:10
Verneder julle voor die Here, dan sal Hy julle verhoog.
Explore Jakobus 4:10
4
Jakobus 4:6
Maar Hy gee groter genade – daarom sê Hy: “God staan die hoogmoediges teen, maar aan die nederiges gee Hy genade.”
Explore Jakobus 4:6
5
Jakobus 4:17
As iemand weet om die goeie te doen en dit nie doen nie, is dit vir hom sonde.
Explore Jakobus 4:17
6
Jakobus 4:3
Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle op die verkeerde manier vra, sodat julle dit in julle wellus kan deurbring.
Explore Jakobus 4:3
7
Jakobus 4:4
Egbreeksters! Weet julle dan nie dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God beteken nie? Wie ook al 'n vriend van die wêreld wil wees, maak homself 'n vyand van God.
Explore Jakobus 4:4
8
Jakobus 4:14
Julle weet nie eers wat môre gaan gebeur nie. Hoe is julle lewe dan? Dit is maar 'n miswolkie, wat net vir 'n kort rukkie verskyn en dan weer verdwyn.
Explore Jakobus 4:14
Home
Bible
Plans
Videos