1
Jesaja 65:24
Die Bybel 2020-vertaling
Nog voordat hulle roep, sal Ek hulle antwoord; hulle sal nog besig wees om te praat, dan verhoor Ek hulle al.
Compare
Explore Jesaja 65:24
2
Jesaja 65:17
“ Ja, Ek gaan 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde skep. Aan die vroeëres sal nie meer gedink word nie; dit sal nie in mense se gedagtes opkom nie.
Explore Jesaja 65:17
3
Jesaja 65:23
Hulle sal hulle nie tevergeefs vermoei nie; hulle sal nie kinders verwek vir 'n verskriklike lot nie; want hulle sal 'n geslag geseëndes van die HERE wees, en hulle nakomelinge saam met hulle.
Explore Jesaja 65:23
4
Jesaja 65:22
Hulle sal nie bou, sodat 'n ander dit bewoon nie, of plant, sodat 'n ander dit eet nie. Want soos die lewensdae van 'n boom, sal die lewensdae van my volk wees. Die arbeid van hulle hande sal my uitverkorenes self geniet.
Explore Jesaja 65:22
5
Jesaja 65:20
Daar sal nie meer 'n suigeling wees van net enkele dae, of 'n bejaarde wat nie sy lewensdae voltooi nie. Want die jongste sal op honderd jaar sterf, en wie nie honderd jaar bereik nie, sal as 'n vervloekte beskou word.
Explore Jesaja 65:20
6
Jesaja 65:25
'n Wolf en 'n lam sal saam wei, 'n leeu sal soos 'n bees hooi eet; maar 'n slang – stof sal sy kos wees. Mense sal nie kwaad aanrig of hulle wangedra nie – nêrens op my hele heilige berg nie, ” sê die HERE.
Explore Jesaja 65:25
7
Jesaja 65:19
Ek sal oor Jerusalem juig en oor my volk bly wees. In haar sal die klank van gehuil nie weer gehoor word nie, ook nie die klank van 'n geroep om hulp nie.
Explore Jesaja 65:19
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos