1
SPREUKE 18:21
Nuwe Lewende Vertaling
Die tong het mag oor dood en oor lewe. Hulle wat lief is om te praat, moet saamleef met die gevolge van hulle woorde.
Compare
Explore SPREUKE 18:21
2
SPREUKE 18:10
Die Naam van die HERE is soos ’n veilige fort. Die regverdige gaan skuil daar en word beskerm.
Explore SPREUKE 18:10
3
SPREUKE 18:24
Vriende kan mekaar verwoes. Daar kan ook ’n vriend wees wat nader aan jou is as jou eie broer.
Explore SPREUKE 18:24
4
SPREUKE 18:22
Iemand wat ’n goeie vrou kry, het geluk gevind. Hy geniet die goedheid van die HERE.
Explore SPREUKE 18:22
5
SPREUKE 18:13
Iemand wat ’n antwoord gee voor hy die vraag gehoor het, is dwaas. Skande wag vir hom.
Explore SPREUKE 18:13
6
SPREUKE 18:2
’n Dwaas het geen erg aan insig nie. Hy stel net daarin belang om sy eie opinie bekend te maak.
Explore SPREUKE 18:2
7
SPREUKE 18:12
Op selfverheffing volg ineenstorting. Op nederigheid volg eer.
Explore SPREUKE 18:12
Home
Bible
Plans
Videos