1
SPREUKE 17:17
Nuwe Lewende Vertaling
Op ’n vriend se lojaliteit kan jy altyd reken. Jou broer is gebore om jou te help wanneer daar probleme is.
Compare
Explore SPREUKE 17:17
2
SPREUKE 17:22
’n Vrolike mens is soos goeie medisyne. ’n Neerslagtige mens tap jou krag.
Explore SPREUKE 17:22
3
SPREUKE 17:9
Iemand wat stilbly oor onreg teenoor hom, bevorder liefde tussen mense. Om gedurig daaroor te praat, dryf vriende uitmekaar.
Explore SPREUKE 17:9
4
SPREUKE 17:27
Iemand wat kennis het, praat nie baie nie. Iemand met insig bly kalm.
Explore SPREUKE 17:27
5
SPREUKE 17:28
Wanneer ’n dwaas stilbly, kan dit lyk of hy wys is; en as hy sy mond toehou, lyk hy soos iemand met insig.
Explore SPREUKE 17:28
6
SPREUKE 17:1
Dit is beter om in vrede droë brood te eet as om by ’n fees te sit in ’n huis waar daar gestry word.
Explore SPREUKE 17:1
7
SPREUKE 17:14
Om rusie aan die gang te sit, is soos om ’n sluis oop te trek. Staak liewer die stryery voor die vloed jou tref.
Explore SPREUKE 17:14
8
SPREUKE 17:15
Die HERE verafsku twee dinge: iemand wat die skuldige onskuldig verklaar; en iemand wat onskuldige mense skuldig verklaar.
Explore SPREUKE 17:15
Home
Bible
Plans
Videos