1
HOSEA 6:6
Nuwe Lewende Vertaling
Ek soek troue liefde en nie offers nie; toewyding aan God en nie brandoffers nie.
Compare
Explore HOSEA 6:6
2
HOSEA 6:3
Kom, laat ons die HERE ken! Laat ons ons inspan om ons aan Hom toe te wy! Dan sal Hy ons antwoord. Dis so seker as die aanbreek van die nuwe dag of die koms van die reën, die lentereëns wat die grond deurweek.
Explore HOSEA 6:3
3
HOSEA 6:1
“Kom, laat ons teruggaan na die HERE toe! Hy het ons verskeur; Hy sal ons weer genees. Hy het ons geslaan; Hy sal ons wonde weer verbind.
Explore HOSEA 6:1
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos