
In Harmonie
Godfrey is deel van die in Harmonie - span as 'n Span Operasionele Leier. Hy hou toesig oor daaglikse bedrywighede en verseker uitvoering van programme en is passievol daaroor om ruimtes te fasiliteer en geleenthede te skep vir mense om hul Godgegewe roeping uit te leef. Hy s ê : “Ek is betrokke by in Harmonie omdat ek my roeping uitleef om brûe te bou tussen mense van verskillende rasse, kul turele en sosio - ekonomiese agtergronde."
