Elrika Esterhuizen se banier

Elrika Esterhuizen

Elrika is ‘ n passievolle kind van die Here, getroud met Jean - Pierre en mamma van twee pragtige dogtertjies. Sy is tans Diensleraar by NG Robertson - Oos waar sy spesialiseer in Jeug en Familiebediening. Sy is tans die Voorsitter van die Wes - Kaap Sinode se Kinderbediening en ook op die Jeug en Familie Diensgroep, maar sy is ook ‘ n “ Life Coach ” wat energie daaruit put om mense te help om die beste te wees wie God hulle gemaak het om te wees. Sy bedien graag vroue en groepe - nasionaal en interna sionaal - deur sang, kuns, kreatiwiteit, getuienisse en stories en glo deel van haar roeping is om mense geestelik te inspireer, motiveer, toe te rus in ‘ n tyd van nou.