Crossfire LewensTransformasie se banier

Crossfire LewensTransformasie

CrossFire LewensTransformasie (CLT) is `n nie - winsgewende organisasie gemik op transformasie en groei in alle mense van alle ouderdomme: kinders, tieners en volwassenes. Deur middel van inspirerende boodskappe, leesplanne, podgooie en video’s maak ons ‘n multikulturele impak in verskillende tale. Ons bied ook kursusse en seminare aa n om die lewens van mense te verryk en te transformeer.