Robertson Moedergemeente se banier

Robertson Moedergemeente

Die NG gemeente Robertson is 'n groot plattelandse gemeente in die provinsie Wes - Kaap en die NG Kerk se Sinode van Wes - en - Suid - Kaapland.