Kerksondermure se banier

Kerksondermure

Ons missie is om mense net soos jy te help om hul groter doel in die lewe as volgelinge van Jesus te ontdek. Join ons Sondag vir inspirerende lofprysing en praktiese inhoud wat in die Woord gegrond is. Ons het iets vir almal vanaf kleuterskool waar ons ‘n fondament in Christus bou wat hou.