Pneuma Gemeente se banier

Pneuma Gemeente

Pneuma Gemeente, AGS Groblersdal is ‘n familie-gemeente wat deel uitmaak van die AGS van Suid-Afrika, en dit is ons doel om waarlik ‘n gemeenskap te impakteer met die liefde van Jesus Christus.