LewenSentrum
Pastoor Retief Booysen is die Presiderende Pastoor van Alberton Lewensentrum waar hy onder die visionêre leierskap van Pastoor Andries Enslin dien. By Lewensentrum is ons droom om te sien hoe meer en meer mense Jesus Christus ontmoet en daarna te groei in hulle geestelike gawes. Retief is ook ‘n proffesionele lewensafrigter en leierskapkundige, hy bedien saam met sy vrou Lizelle en is die trotse ouers van 2 dogters, René en Kayla.