PSALMS 119:11-15
![PSALMS 119:11-15 - Aan u beloftes hou ek vas,
dit weerhou my van sonde teen U.
Aan U kom die lof toe, Here,
leer my u voorskrifte.
Al u bepalings wil ek een vir een opnoem.
Om volgens u verordeninge te lewe,
gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld.
U bevele bly my altyd by.
Ek gee ag op die pad wat U aanwys.](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2F320x320%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fstatic-youversionapi-com%2Fimages%2Fbase%2F25536%2F1280x1280.jpg&w=640&q=75)
Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U. Aan U kom die lof toe, Here, leer my u voorskrifte. Al u bepalings wil ek een vir een opnoem. Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld. U bevele bly my altyd by. Ek gee ag op die pad wat U aanwys.
PSALMS 119:11-15