YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 3:5-12

SPREUKE 3:5-12 - Vertrou volkome op die Here
en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.
Ken Hom in alles wat jy doen
en Hy sal jou die regte pad laat loop.
Moenie dink jy het die wysheid in pag nie,
dien die Here en vermy wat sleg is:
dit is die geneesmiddel vir jou,
die verkwikking vir jou liggaam.
Vereer die Here met offerandes uit al wat jy besit
en met die beste uit jou oes,
dan sal jou skure oorvol wees
en jou parskuipe oorloop van die wyn.

My seun, aanvaar die straf wat van die Here kom
en moet jou nie teen sy teregwysing verset nie,
want die Here straf die mens wat Hy liefhet
net soos 'n vader doen met sy seun.

Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam. Vereer die Here met offerandes uit al wat jy besit en met die beste uit jou oes, dan sal jou skure oorvol wees en jou parskuipe oorloop van die wyn. My seun, aanvaar die straf wat van die Here kom en moet jou nie teen sy teregwysing verset nie, want die Here straf die mens wat Hy liefhet net soos 'n vader doen met sy seun.

SPREUKE 3:5-12

SPREUKE 3:5-12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's