MARKUS 1:1-4
![MARKUS 1:1-4 - Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God, begin só:
In die boek van die profeet Jesaja staan daar geskrywe:
“Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit.
Hy sal die pad vir jou regmaak.
Iemand roep in die woestyn:
Maak die pad vir die Here gereed,
maak die paaie vir Hom reguit. ”
Só het Johannes die Doper in die woestyn opgetree. Hy het verkondig: Bekeer julle en laat julle doop en God sal julle sondes vergewe.](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2F320x320%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fstatic-youversionapi-com%2Fimages%2Fbase%2F67251%2F1280x1280.jpg&w=640&q=75)
Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God, begin só: In die boek van die profeet Jesaja staan daar geskrywe: “Kyk, Ek stuur my boodskapper voor jou uit. Hy sal die pad vir jou regmaak. Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit. ” Só het Johannes die Doper in die woestyn opgetree. Hy het verkondig: Bekeer julle en laat julle doop en God sal julle sondes vergewe.
MARKUS 1:1-4