Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop,
vir die mens wat na sy wil vra;
dit is goed om geduldig te wag
op die hulp van die Here;
dit is goed vir 'n mens
om sy las in sy jeug te dra.
Laat hy in sy eensaamheid geduldig bly
as God hom die las opgelê het