JEREMIA 31:3-5

Van ver af het die Here Hom aan Israel bekend gemaak: Ek het jou nog altyd liefgehad, daarom het Ek jou met geduld verdra. Ek sal aan jou kinders gee, Israel, jy sal kinders in die wêreld bring. Jy sal weer jou tamboeryne dra, jy sal uitgaan om te dans saam met dié wat bly is. Jy sal weer wingerde plant op die Samariaberge, die boere sal dit plant en die vrugte daarvan geniet.
JEREMIA 31:3-5