Om die Leier te Word wat God vir my Bedoel het om te Wees
5 Dae
Hierdie 5-dag leesplan sal jou help om as mens en as leier te groei. Of jy in sake of die bediening is, of besig is om die volgende geslag op te lei, is die Skrif vol wysheid hoe om dit goed te doen.
Ons wil vir OneHope en Bob Hoskins bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief:
http://onehope.net/
Oor Die Uitgewer