Histories

365 Dae
Het jy al ooit gewonder hoe dit sou wees om die Ou Testament in antieke Israel te kon lees? Of, die Nuwe Testament soos die boeke geskryf word? In hierdie leesplan is die volgorde van die Ou Testamentiese gedeeltes baie soortgelyk aan Israel se Hebreeuse Bybel, en vorder van wet tot profete tot geskrifte. Die Nuwe Testamentiese volgorde is gebaseer op navorsing oor die volgorde waarin die boeke geskryf is. Alhoewel hierdie navorsing nie afdoende bewys is nie, kan dit nuttige insigte vir jou Bybellees bied.
Hierdie leesplan is deur "Blue Letter Bible" verskaf.
Nog meer van Blue Letter BibleVerwante Leesplanne

Lees God se Storie: Een Jaar Kronologiese Leesplan

Dissipelskap Joernaal se Een-Boek-Op-‘n-Slag Leesplan

As ek weer kon sê

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer

Ester

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Stand van Geregtigheid

Die Wetboeke (Die Groot Storie Leesplannne no. 2)

Die basiese beginsels van die Christelike geloof
