Wie is ons

7 Dae
Die doel van hierdie leesplan is om geloof in die betroubaarheid van die Here en die Bybel te versterk. Die leser moet verkieslik 'n Bybel byderhand hê. Om 'n oordenking in te neem, raai ek aan dat ten minste 15 minute daaraan gewy word.
Ons wil graag Urban Edge Church bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.urbanedge.org.za/church-online/
Verwante Leesplanne

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid

Skeppingsdoel van die Mens

Kaalvoet Sielsgedagtes

Mislukking Is Nie Die Einde Nie

As ek weer kon sê (vir groepe)

Kom saam, Ontdek wysheid uit die Woord.

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Skepper Gees

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete
