Die Kerk

10 Dae
Feed se Kategismus is 'n reeks vrae en antwoorde wat individue toelaat om die Skrif te verken en die verhaal van God te ontdek. Dit is geskryf deur 'n diverse span teoloë en kerk predikante en ingelig deur die groot kategese van die geskiedenis. Hierdie is deel agt van nege in die Feed Kategismus reeks: Skepping, Sondeval, Verbond + Wet, Menswording, Verlossing, Genade + Vergifnis, Die Heilige Gees, Die Kerk en Nuwe Skepping.
Ons wil graag vir OneHope (INTERNAL NAME: Product Development Team) bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://feed.bible
Oor Die UitgewerVerwante Leesplanne

Voltydse Volharding

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Staan weer op

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Delf dieper deur Romeine
